Opkomende Geleenthede
9 Julie, 08:00 – Laat
Plaas Bontheuwel, Vanrhynsdorp
Namaqua Boeredag
Die dag beloof om ‘n heerlike kuierdag te wees met onder andere praktiese skaapdemonstrasies, uitstallings en demonstrasies van plaasbenodighede, implimente en toerusting asook trekkers en werktuie en vele meer.
Vanaf 19h00 is die gewilde Boeredans met Braaivleisete saam Viljoen Retief tot laataand!
Ons sien jou daar!!!
R250/persoon
Dans en Braaivleisete ingesluit

Akkomodasie
Soek u dalk na akkomodasie? Kyk gerus na die akkomodasie opsies in Vanrhynsdorp.
Namaqua Lodge
Tel: 027 219 1633
Epos: info@namaqualodge.co.za
Letsatsi Lodge
Epos: info@letsatsie.co.za
Vanrhynsdorp Self Catering Resort
Tel: 027 219 1810