Vanrhynsdorp Boerevereniging

Welkom!

Hartlik welkom tot ons tuisblad.

Hier staan ons as boeregemeenskap saam vir mekaar.

 

Alles oor LidmaatskapOpkomende Geleenthede

sedert 1937

Bestaan & Doelstellings

Gestig om die belange van die boeregemeenskap in en om Vanrhynsdorp te behartig, boerderykennis onder boere te versprei, ‘n gees van samewerking te bevorder, saam te werk met ander organisasies en besighede om koöperatiewe ideale te bevorder en om die ontwikkeling van die landboubedryf te bevorder en regverdige pryse te verkry.

Ons Borge

Baie dankie aan ons borge vir jul ondersteuning.

geleenthede

Die Volgende Geleentheid

Die Namaqua Boeredag beloof om ‘n heerlike kuierdag te wees, om meer te wete te kom van die geleentheid asook vele ander besoek ons geleenthede blad.

raak ‘n lid

Sedert 1937 is Vanhynsdorp Boerevereniging aan die werk vir boere in die omgewing, raak ‘n lid en word deel.

U word hartlik uitgenooi na ons volgende geleentheid